english || afrikaans

 

 

 

 

 

KWALIFIKASIE

Diploma (3 jaar)
NQF-7 (360 krediete)
SAQA ID 1129

TOELATINGSVEREISTES

NSS (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie

Vir meer inligting oor toelatingsvereistes KLIEK HIER:

KURRIKULUM sluit in:

ADDISIONELE KURSUSSE

OPSIONELE EKSAMENS

OPSIONELE KURSUSSE

ERVARINGSLEER

Elke student ontvang 'n logboek wat alle inligting en riglyne in verband met praktiese ure stipuleer. Daar is agt afdelings in die logboek waarvan die student enige vier moet kies. 'n Minimum van 200 ure moet per afdeling voltooi word, om die 800 praktiese ure te voltooi.

 

Aangebied by: Centurion Banklaan Kampus & Klerksdorp Kampus

Career Information Icon

LOOPBAANGELEENTHEDE