KWALIFIKASIE
Gevorderde Diploma (3 jaar)
NQF 7 (360 krediete)
SAQA ID 35938
Diploma (2 jaar)
NQF 6 (240 krediete)
SAQA ID 36118
TOELATINGSVEREISTES
NSS (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie
Vir meer inligting oor toelatingsvereistes KLIEK HIER:
AANBEVEEL
Lewenswetenskap
VERDERE STUDIE MOONTLIKHEDE
Toelating tot onderwyskwalifikasie onderhewig aan keuring van opleidingsinstansie
KURRIKULUM sluit in:
- Gevorderde gesigs- en liggaamsbehandeling
- Manikuur & pedikuur
- Naeltegnologie
- Liggaamsterapie (teorie & prakties)
- Somategnieke (teorie & prakties)
- Grimering (2 jaar diploma)
- Anatomie en Fisiologie (toegepas)
- Chemie en Fisika (toegepas)
- Higiëne
- Dermatologie
- Voeding
- Bemarking & verkoopstegniek
- Professionele etiket
- Sielkunde
- Rekenaarvaardigheid
- Communication Skills & Image Projection
- Mediesverwante behandelings (3 jaar diploma)
- Spa-terapie (teorie & prakties) (3 jaar diploma)
- Stresterapie (3 jaar diploma)
- Refleksologie (3 jaar diploma)
- Aromaterapie (3 jaar diploma)
- Gevorderde grimeertegnieke en -kuns (3 jaar diploma)
INTERNATIONALE KWALIFIKASIES
CIDESCO & ITEC
ADDISIONELE KURSUSSE
- Permanente Grimering
ERVARINGSLEER
Verpligtend - 300 ure in die Akademie se Dag Spa & buite Salonne en Spa's
Aangebied by: Centurion Soma Kampus & Bellville Kampus
LOOPBAANGELEENTHEDE
- Somatoloog by 'n salon, gimnasium,
gesondheidsoord of eie besigheid
- Verteenwoordiger vir produktehuise
- Werk op luukse passasierskepe
- Mediese Assistent
Video's
Ads
.jpg)