Apply Online
´╗┐

3 Jaar Diploma: NQF-6 (360 krediete) SAQA ID: 98916

Meer inligting oor Toerismebestuur

Die Toerismebestuur kursus fokus op hoë gehalte opleiding, en rus die studente toe met die nodige vaardighede, kennis en gesindheid wat nodig is vir die veranderende toerismebedryf. Met hierdie opwindende program kombineer die studente prakties en teorie om sodoende op datum te bly met die internasionale dienslewering standaard in die toerismebedryf.

Kurrikulum

Jaar 1
  • Toerismebestemmings (Suid-Afrika en Afrika)
  • Toerismepraktyk
  • Toerismebestuur
  • Toerismebemarking
  • Volhoubare Toerismebestuur (Avontuurtoerisme)
  • Toerisme Gebeurtenisbestuur
Jaar 2
  • Toerismebestemmings (Europa, Australië en Asia)
  • Toerismepraktyk
  • Toerismebestuur
  • Toerismebemarking
  • Volhoubare Toerismebestuur (Kulturele toerisme)
  • Toerisme Gebeurtenisbestuur
Jaar 3
  • Toerismebestemmings (Noord- en Suid-Amerika)
  • Toerismepraktyk (Galileo ingesluit)
  • Toerismebestuur
  • Toerismebemarking
  • Volhoubare Toerismebestuur (Ekotoerisme)
  • Toerisme- en Gebeurtenisentrepreneurskap
 

Toelatingsvereistes

Nasionale Senior Sertifikaat (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie met toelating tot diplomastudies.

Werk Geïntegreerde Leer

Studente moet 'n minimum van 400 ure voltooi in vier verskillende sektore van die toerismebedryf gedurende die drie-jaar studie.

Opvoedkundige toere per jaargroep vorm deel van die teorismebestuurprogram en sluit besoeke aan Lesotho, Drakensberge, Swaziland, Kruger Nasionale Park en Kaapstad in.

Loopbaangeleenthede

  • Toeroperateur
  • Reisagent
  • Funksiebestuurder
  • Toergids

Corporate

Stel jy belang?


Registreer Nou