Huidige Studente

Studente Punte


Aflaaibare Dokumente

Her-registrasievorms sal beskikbaar wees teen September 2019.


CA Connect


CA Connect Registrasie

Vir volledige toegang tot die Centurion Academy Moodle LMS, moet jy 'n nuwe rekening skep op die webwerf.
Nadat 'n student op CA-connect geregistreer het, sal die betrokke dosent die korrekte vakke toeken.
Hoe om te registreer:

  • Kliek op die Skep Nuwe Rekening skakel en voltooi die 'New Account' vorm met jou korrekte besonderhede.
  • 'n Epos sal dadelik na ju eposadres toe gestuur word (LW! Maak seker dat jy 'n geldige eposadres gebruik!)
  • Lees jou epos, en kliek op die skakel in die epos inhoud. Indien jou epos program jou nie toelaat om die skakel te kliek nie, 'copy and paste' die skakel in jou 'web browser' om voort te gaan.
  • Jou rekening sal bevestig word, jy sal ingeskakel wees.

Skep Nuwe Rekening