CA streef daarna om kennis te ontsluit, vaardighede te ontwikkel en gesindhede te bou
Regkry vir werkkry
Vyf skole op Woensdag 24 April 2013 het 'n pretmiddag by Centurion Akademie gehad.
....lees meer >
Kantoor ure: 8:00vm - 16:00nm
Hoofkantoor: 012 648 9761
Bemarking: 012 648 9761
Finansies: 012 648 9754
KAMPUSSE
Centurion
Klerksdorp
Bellville
SATELLIET - KAMPUSSE
Witbank
Rustenburg
Vereeniging
Klerksdorp Wilkoppies
CA bied 'n groot verskeidenheid mark ge-orienteerde kursusse aan. Baie van ons studente kry klaar werk nog voor hulle CA verlaat.
Die Gautrein busroete loop vanaf die Gautreinstasie, sowat 300m vanaf die Soma Kampus af, voor die Banklaan Kampus verby tot voor ons Hoofkampus / Highveldkampus.
20 Julie 2013 - Opedag
CA Prospektus >
Registrasie >
CA se studente is alumni van die volgende skole >
CA Fotos >
Punte sal beskikbaar wees op die studentepoort sodra dit vrygestel word.
- Punte sal Julie en Desember beskikbaar wees.
Prestige Academy bied nou die volgende kursusse by hul Banklaan, Centurion Kampus:
Centurion Akademie bied nou die volgende kursusse by hul Bellville Kampus:
AFSTANDSLEER:
DEPARTEMENT IQ AKADEMIE
IQ Academy is 'n DEPARTEMENT van Centurion Akademie wat Afstandsonderrig aanbied aan studente in Suid Afrika.
Dus is IQ Academy geakkrediteer as deel van Centurion Akademie en bied Centurion Akademie kursusse aan.
Kontak no's: 043 706 7204 / 086 111 5054
Kliek hier om na IQ Academy se website toe te gaanIQ Academy spesialiseer in kort kursusse wat fokus op die Suid Afrikaanse werksmark om mense in hul loopbaan bevordering te help Link: IQ Registrasie