english || afrikaans

 

 

 

 

 

KWALIFIKASIE

Nasionale Sertifikaat in Haarversorging (FET)
Services SETA Akkreditasie no: 1353

TOELATINGSVEREISTES

NSS (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie

Vir meer inligting oor toelatingsvereistes KLIEK HIER:

KURRIKULUM sluit in:

Vlak 2 - SAQA ID 65750 (137 krediete)
Vlak 3 - SAQA ID 65749 (128 krediete)
Vlak 4 - SAQA ID 65729 (155 krediete)

VOLTYDSE PROGRAM

18 maande formele ure by CA en
18 maande ervaringsleer *

LEERDERSKAP (3 JAAR)

Een dag per week by CA en voltydse leerderskap by 'n salon as 'n voorwaarde vir ervaringsleer *

AANDKLASSE (2 JAAR)

Na-uurse klasse, twee keer per week by CA daarna ervaringsleer van 18 maande*

ERVARINGSLEER

* Verpligte ervaringsleer onder toesig van 'n gekwalifiseerde haarstileerder is 'n voorvereiste. Voordat CA erkenning kan gee vir die volle program, moet alle formele en informele praktiese ure voltooi word. Hierna mag aansoek gedoen word vir die aflĂȘ van die ambagtoets.

 

Werkgewers waar van ons Haarversorging studente al werk:

 

Aangebied by: Centurion Banklaan Kampus & Klerksdorp Kampus

Career Information Icon

LOOPBAANGELEENTHEDE

Ads