Bemarking en Skakelwese
KWALIFIKASIE
Diploma (3 jaar)
NQF 6 (360 krediete)
SAQA ID 36121
TOELATINGSVEREISTES
NSS (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie
Vir meer inligting oor toelatingsvereistes KLIEK HIER:
KURRIKULUM sluit in:
- Bemarking
- Skakelwese
- Sakebestuur
- Rekeningkunde
- Besigheidskommunikasie
- Ekonomie
- Handelsreg
- Marknavorsing
- Rekenaarvaardigheid
- Funksiebestuur
- Communication skills & image projection
- Reklame & verkoopspromosie
- Persoonlike verkope & verbruikersgedrag
PROJEKTE
Sluit in onder andere 'n projek wat saamgestel is uit 'n teoretiese en 'n praktiese komponent, waar studente die geleentheid kry om 'n funksie of geleentheid met alle verwante aktiwiteite te reël.
ERVARINGSLEER
Verpligtend: 4 weke per jaar
Aangebied by: Centurion Banklaan Kampus & Klerksdorp Kampus
LOOPBAANGELEENTHEDE
- Bemarking en skakelwese
- Reklamewese
- Konsultante in korporatiewe omgewing
- Interne kommunikasiewese
- Mediabeampte en verwante beroepe
- Joernalistiek
- Verkoopsverteenwoordiger