By Centurion Akademie is daar iets vir almal.

Die sukses van CA se visie word verseker deur:

Die ontwikkeling van kundigheid deur die oordrag van kennis, die aanleer van vaardighede en die vestiging van 'n positiewe ingesteldheid

- Ons passie vir onderrig en leer
- Die student: "Regkry vir werkkry"
- Ervaringsleer vir lewenservaring

CA kampusse:

Centurion | Klerksdorp | Bellville

  CA 2013 Registrasies nou oop. Kontak ons vir meer inligting.                                           CA Opedag 28 Julie 2012 by Centurion & Klerksdorp.

>>CA Klerksdorp Skenk Oonde

[17-05-2012]

Centurion Akademie – Klerksdorp se student en studenteraad het aan wyk 29 in Klerksdorp oonde geskenk. Mev Rita Steyn van die DA het dit ontvang.

 

 

... lees meer

KONTAK

Hoofkantoor:        012 648 9761

Bemarking:           012 648 9761

Finansies:             012 648 9750

 

KAARTE

Kampus Kaarte - Centurion

VIND 'N KURSUS

CA bied 'n groot verskeidenheid mark ge-orienteerde kursusse aan. Baie van ons studente kry klaar werk nog voor hulle CA verlaat.

Laai kursus inligting af

 

EKSAMEN

Laai eksamen rooster af

GAUTRAIN

Goeie nuus vir al CA se voornemende studente!

Die Gautrein busroete loop vanaf die Gautreinstasie, sowat 300 m vanaf die Soma Kampus af, voor die Banklaan Kampus verby tot voor ons Hoofkampus / Highveldkampus.

Vervoer en toegang is dus nou baie maklik vir almal wat beplan om met die Gautrein te reis. Dit is natuurlik baie voordelig met al die verkeersprobleme wat ons ondervind en ook natuurlik parkering.

Laai busroetes af

CA SPORT

Sport Nuus

Prestige Akademie is 'n CA kampus in Bellville.